Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Onderwys- en leierskapsprojekte
Die jeug is ons toekoms. Toegang tot uitnemende onderrig in Afrikaans binne ’n eie kulturele omgewing is baie belangrik, asook leierskapsontwikkeling van die jeug.
Onderwys onder oë
Onderwys in gesprek
Onderwys in gesprek
Onderwys in aksie
Onderwys in aksie
#LesufiMoetVal
Port Elizabeth-tak kompetisie
#NomineerJouSkool
Gauteng skoleregistrasie 2020
Skoleregistrasie: Wes-Kaap
Skoleveiligheidsgids
#VirSkole
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Onderwys kompetisies en skakel aksies
Dink of Sink
Super 12-laerskolesport- en kultuurfees
Oppie Tong Af-redenaarskompetisie
AfriForum Spel-en-speel
Gereelde onderwys navrae
Gereelde onderwys navrae
Nuus en sosiale media
Nuus en sosiale media
Volg ons in die nuus en op sosiale media:
Jeugleierskap-ontwikkeling
Jeugleierskap-ontwikkeling
Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en hoop in skole te skep. Lees meer…
Stop afknouery
Stop afknouery
AfriForum se teenboelieveldtog skep sedert 2017 regoor die land bewustheid en bemagtig laerskoolleerders om teen boelies op te staan en sélf ’n verskil in hul skole te maak. Lees meer…
Besigheids-bytjies
Besigheids-bytjies
AfriForum, AfriForum Onderwys en AfriVriendelik stel bekend: Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie.
Onderwys in aksie
Universiteit se taalbeleide en die toekoms van Afrikaans
Die toekoms van Afrikaans as tersiêre onderrigtaal bly ’n aktuele onderwerp – so ook die gebruik...
Terug skool toe: gesonde leefstyl vir onderwysers, ouers en kinders (Deel 1)
Deur Natasha Smit Onderwysers, ouers en leerders skop jou jaar en gesondheid reg af In ’n oogwink...
Port Elizabeth-tak kompetisie
Dit is kompetisietyd en AfriForum se Port Elizabeth‐tak nooi jou uit om vir jou skool te stem. Die...
Blogs
DEBATMOTIVERING – Waarom jy en jou skool aan 2021 se virtuele Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie moet deelneem
Deur Ianthe Sipsma Daar is verskeie skoolaktiwiteite waaraan leerders kan deelneem om geleentheid...
Afknouery onder kinders in sentrums vir vroeë kinderontwikkeling
Deur Leandie Bräsler Dan Olweus, ’n voorstander in die voorkoming van afknouery, sê dit is beter...
Aanlyn KABV-programme is hier!
Die Voortrekkermonument se nuwe aanlyn programme is uiteindelik hier! Pret, leersaam en ’n...
Nuus
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Durbanville
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het in Augustus 2021 by die...
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek CVO Skool Pretoria
Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 30 Augustus 2021 by die CVO...
AfriForum en Evolve Life besoek Laerskool Noord-Eind se leiers
Die burgerregteorganisasie AfriForum, in samewerking met Evolve Life se Manie Botha, het op 19...