Header Artwork

 

Verskeie AfriForum-buurtwagte, waaronder Kraaifontein, Bellville, Brackenfell en die groter Gansbaai, het op 2 en 3 Desember tussen 18:00 en 6:00 aan AfriForum se nasionale massapatrollie deelgeneem.
Altesaam 115 patrolleerders het met 63 voertuie hul onderskeie gebiede gepatrolleer.

“Gemeenskappe moet self verantwoordelikheid vir hul eie veiligheid neem, maar binne die raamwerk van die wet. AfriForum-buurtwaglede ontvang daarom deurlopend opleiding om te verseker dat hulle te alle tye reg optree en ook bevoeg is om hulp in noodsituasies te bied – ongeag die geval,” sê Johandré van Zyl, streeksveiligheidkoördineerder vir AfriForum in die Wes-, Oos- en Noord-Kaap.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN