Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum sluit #VegEnBou-week in die Moot af
AfriForum se onderskeie takke in die Pretoriase Moot het verlede week hard gewerk tydens sy...
AfriForum verwelkom heroorweging van verbod op buitemuurse skoolaktiwiteite
AfriForum verwelkom Angie Motshekga, die minister van Basiese Onderwys, se oorweging om die...
Studeer en leer in jou moedertaal – SLIM, nè!
Deur Carien Bloem – bestuurder van Onderwyssake by AfriForum Taal vergestalt betekenis. Dit gee...
AfriForum se Lichtenburg-tak en Tacet Transport verbeter padveiligheid in Retiefspark
Die AfriForum-tak in Lichtenburg het in September in samewerking met Tacet Transport (Edms.) Bpk....
AfriForum wen dekade lange stryd om by VN te registreer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas bevestiging ontvang dat dié organisasie nou amptelik...
Flink optrede in Witrivier lei tot opspoor van gesteelde voertuig
’n Lid van AfriForum-buurtwag in Witrivier se vinnige optrede en paraatheid het daartoe gelei dat...
Bethal-groentetuin kry nette
Die AfriForum-tak in Bethal het op 30 September die eerste skadunette begin span oor die 1 000...
Buurtwaglede vereer na spoedige optrede om vermiste baba op te spoor
Lede van AfriForum se buurtwagte in Germiston, Krugersdorp en Roodepoort is op 30 September by ’n...
900 onbenutte staatsplase bevestig onteiening sonder vergoeding sal misluk
AfriForum is van mening dat die regering se erkenning dat bykans 900 plase – wat aan die staat...