Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum eis dat plaasmoorde prioriteit vir regering moet wees
Nóg ’n wrede aanval op ’n pa en seun op ’n plaas in die Vrystaat bevestig dat plaasmoorde ’n...
AfriForum Jeug-tak in Bloemfontein skenk Kersgeskenke aan jeugsorgsentrum
Die AfriForum Jeug-tak in Bloemfontein het op Saterdag 7 November geskenke by Ons...
AfriForum verwelkom departement se ommekeer oor COVID-19-matrieks tydens eindeksamen
AfriForum het die Departement van Basiese Onderwys se aankondiging verwelkom dat matriekleerders...
AfriForum se Moot- en Wes-Moot-tak pak skoonmaakprojek aan
AfriForum se Moot- en Wes-Moot-tak het op 7 November ’n skoonmaakprojek tussen 4de en 5de Laan...
AfriForum se boomplantmaand: Hoop is geskep vir die nuwe begin
AfriForum het op 6 November sy jaarlikse boomplantmaand afgesluit deur 50 amandelbome (Prunus...
Polisiestasie bestempel klag binne 8 minute as vals – AfriForum help klaer
AfriForum se privaatvervolgingseenheid ondersteun tans ’n klaer in ’n saak wie se klag binne agt...
AfriForum stig ’n tak in Uitenhage
AfriForum het op 3 November ’n tak in Uitenhage gestig ná verskeie versoeke deur die plaaslike...
Menseregtekommissie kan nie vertrou word om gesprekke tussen gemeenskappe te fasiliteer nie
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê dat die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) nie...
AfriForum eis aksieplan van J.B. Marks-munisipaliteit ná historiese gebou ineenstort
Die burgerregteorganisasie AfriForum eis dringende optrede van die J.B. Marks-munisipaliteit nadat...