Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Geregtelike ondersoek na vlammedood van Deedat-gesinslede gaan in Februarie voort
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die vlammedood van Suraya Deedat en haar vier kinders in...
AfriForum Bethal-tak herstel slaggate in Buffelstraat
Die AfriForum-tak in Bethal het op 5 Desember in samewerking met inwoners van Bethal, slaggate in...
AfriForum rig vertoë aan Emfuleni ná kragonderbreking
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 4 Desember 2020 in samewerking met ander rolspelers in...
AfriForum gaan herskryf van eksamen in hof teenstaan
Die burgerregteorganisasie AfriForum gaan op Woensdag 9 Desember 2020 vier matrikulante bystaan in...
AfriForum se Stellenbosch-tak skep hoop
AfriForum se tak in Stellenbosch het vanaf 30 November tot 4 Desember indringerplante verwyder in...
AfriForum publiseer verslag oor die omvang en wreedheid van die Suid-Afrikaanse verkragtingkrisis
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende verslag, Serial Rape in South...
AfriForum Jeug-tak in Piet Retief bied bergfietsdag aan
Die AfriForum Jeug-tak in Piet Retief het op 28 November ’n bergfietsdag aangebied. Daar is...
AfriForum Jeug-tak in Helderbergkom bederf Solidariteit Helpende Hand Ons Plek in die Strand
Die AfriForum Jeug-tak in die Helderbergkom het op Donderdag 3 Desember 2020 die Solidariteit...
Tehuise en kerke in Morgenzon ontvang skoonmaakmiddels
AfriForum se Bethal-tak het saam met die Helpende Hand-tak in Morgenzon op 3 Desember...