Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum-regsman lê klag van aanranding teen Malema en Ndlozi ná voorval in hof
Wico Swanepoel, ’n prokureur by AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het op 9 Desember 2020 ’n...
AfriForum se Limpopo-buurtwagte verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het op 1 November ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid oor...
AfriForum sê TIMSS 2019-resultate toon noodsaak van moedertaalonderrig
AfriForum het met kommer kennis geneem van die resultate van die Trends in International...
AfriForum se Vryburg-tak bedank plaaslike onderneming vir vervoer van teer
Nadat AfriForum se Vryburg-tak verlede maand sowat 6 ton teer vir sy volhoubare...
AfriForum ondersteun grondeienaar om betredingsklag by SAPD aanhangig te maak
AfriForum het op 8 Desember vir Hans Jeurisen, ’n grondeienaar van Hartbeespoort, ondersteun om ’n...
Botswana-saak: Hofdatum vasgestel vir ongeopponeerde mandamusaansoek
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het vandag bekend gemaak dat die Departement van Justisie...
AfriForum se Gauteng-buurtwagte verhoog sigbaarheid vir komende feesseisoen
AfriForum het in November vanjaar ’n nasionale projek van stapel gestuur om polisiëringsigbaarheid...
AfriForum Jeug dien hofstukke in teen NSFAS
AfriForum Jeug se regspan het pas hofstukke ingedien teen die Nasionale Studente Finansiële...
Virtuele debatskompetisie laat hoërskoolleerders beslis nie sink
Die burgerregteorganisasie AfriForum bied al vir die afgelope vyf jaar ’n uiters suksesvolle...