Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Bethal-tak vervang stoptekens
Die AfriForum-tak in Bethal het op 15 Desember drie stoptekens op die hoek van Malherbe- en...
AfriForum se veiligheidstrukture in die suidstreek verhoog sigbaarheid vir die feesseisoen
AfriForum se veiligheidstrukture in die suidstreek sal van 16 Desember 2020 tot 10 Januarie 2021...
AfriForum se Overstrand-tak maak ’n verskil
AfriForum se Overstrand-tak het op 11 Desember glimbaadjies, windbrekerbaadjies en hoedens aan 24...
Nuwe COVID-19-regulasies wat toegang tot strande beperk is ongrondwetlik
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n mosie by die Noord-Gautengse Hooggeregshof in...
AfriForum se Sasolburg-tak hou die groenstroke en parke netjies
Die AfriForum-tak in Sasolburg sny gereeld dié dorp en Vaalpark se gras in die groenstroke en...
AfriForum skenk brandbestrydingstoerusting aan Tokoloko-brandvereniging
AfriForum het op 12 Desember brandbestrydingstoerusting aan die Tokoloko-brandvereniging in die...
AfriForum: Dis departement se onvermoë wat krisis skep, nie hofsaak nie
Volgens AfriForum is die enigste krisis in die onderwyssektor die Departement van Basiese Onderwys...
AfriForum se Bethal-tak rol moue op
Die AfriForum-tak in Bethal het op Vrydag 11 Desember ’n park in Bethal skoongemaak in samewerking...
AfriForum-tak maak ’n verskil in Dullstroom
Die AfriForum-tak in Dullstroom het op Vrydag 11 Desember die Sanel-epilepsiesentrum en die...