Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum dien kommentaar in oor onteieningswetsontwerp
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar ingedien aan die portfoliokomitee vir Openbare Werke en...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag hou massapatrollie
Die AfriForum-buurtwag in Dullstroom het op 5 Februarie 2021 ’n massapatrollie gehou om misdaad te...
AfriForum bied entrepreneursopleiding aan by Centurion Christelike Laerskool
AfriForum het op 4 Februarie 2021 by die Centurion Christelike Laerskool in Centurion besoek...
AfriForum bring die effek van plaasmoorde op minderjariges onder die VN se aandag
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende brief aan die VN gestuur waarin die...
Ekwiteitsfonds gestaak tot gesprek tussen organisasies en minister plaasvind
AfriForum en Solidariteit verwelkom die minister van toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, se...
AfriForum-beheerkamer hanteer 885 gevalle in Januarie
AfriForum se beheerkamer vir Gauteng, Limpopo en Mpumalanga het in Januarie 2021 meer as 885...
Kenner gee groen lig vir ivermektien; beroep op SAHPRA gedoen om aanbeveling te verander
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Suid-Afrikaanse...
AfriForum se Middelburg-buurtwag neem deel aan patrollie saam met SAPD
Die AfriForum-buurtwag in Middelburg het op 2 Februarie 2021 in samewerking met die SAPD aan ’n...
Privaatvervolgingseenheid lê diensklagtes teen SAPD-lede wat onverskillige gedrag van polisieminister naboots
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat sy privaatvervolgingseenheid...