Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Musina-buurtwag trek inbreker vas
Die AfriForum-buurtwag in Musina het in die vroeë oggendure van 21 Maart ’n inbreker in hegtenis...
AfriForum se Oos-Moot-tak beveilig gevaarlike draai in pad
AfriForum se Oos-Moot-tak het op Saterdag 20 Maart in samewerking met Colbyn Ridge bosse oopgesny...
AfriForum se Nylstroom-tak vul slaggate
AfriForum se Nylstroom-tak het vroegoggend op 23 Maart begin om slaggate in dié dorp te vul. Die...
AfriForum se Coligny-tak maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Coligny het op 23 Maart 2021 die hoofstraat van die dorp, Voortrekkerstraat,...
AfriForum oortuig oor politieke inmengery ná slagoffer gedreig word
Die burgerregteorganisasie AfriForum sê sy vermoede dat ’n beweerde verkragter polities beskerm...
AfriForum bring aansoek om Ramaphosa voor die Zondo-kommissie te kruisondervra oor kaderontplooiing
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n formele aansoek by die Zondo-kommissie oor...
Viering van Menseregtedag sonder beskerming van taalregte by US en elders leë vertoon
Met taalregte wat toenemend geskend word, is die viering van Menseregtedag volgens AfriForum bloot...
Botswana stel Gerrie Nel en lede van privaatvervolgingseenheid aan om bystand te verleen met Maswabi-vervolging
AfriForum se privaatvervolgingseenheid, onder leiding van adv. Gerrie Nel, het vandag tydens ’n...
AfriForum en Saai staan boer by met indien van strafregtelike klagtes oor beweerde silosertifikaatbedrog
AfriForum se privaatvervolgingseenheid en die familieboernetwerk Saai het vandag vir Langspruit...