Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum stig tak in Langebaan
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 29 Maart 2021 ’n nuwe tak in Langebaan gestig ná...
AfriForum se Coligny-tak vul slaggate op
Die AfriForum-tak in Coligny het op 26 en 27 Maart 2021 vier ton teer gebruik om slaggate by die...
Hoe berei mens voor vir die Dink of Sink- onvoorbereide skoledebatkompetisie
Deur Ianthe Sipsma Op skool word leerders oorweldig met ’n magdom verskillende aktiwiteite. Sekere...
Universiteit se taalbeleide en die toekoms van Afrikaans
Die toekoms van Afrikaans as tersiêre onderrigtaal bly ’n aktuele onderwerp – so ook die gebruik...
Skikking: Saamgestelde ivermektien nou toeganklik en beskikbaar op doktersvoorskrif
Die burgerregteorganisasie AfriForum en dr. George Coetzee het sukses behaal nadat ’n skikking oor...
AfriForum se Zeerust-tak maak monument skoon
Die AfriForum-tak in Zeerust het op 27 Maart die Burger-monument in die dorp se terrein...
AfriForum Jeug beskou NSFAS se belofte vir befondsing in 2021 as onrealisties
AfriForum Jeug beskou die onlangse aankondiging deur die Nasionale Finansiële Hulpskema vir...
AfriForum se Bronkhorstspruit-buurtwag vind gesteelde trok terug
Een van AfriForum se buurtwaglede het op 26 Maart 2021 om 06:00 verby ’n soja-landery gery en...
AfriForum se Bloemfontein-tak doen instandhoudingswerk by President Brand-begraafplaas
Die AfriForum-tak in Bloemfontein het onlangs ingespring om instandhoudingswerk by die President...