Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum Jeug help Volksrust-gemeenskap om begraafplaas skoon te maak
AfriForum Jeug het op 10 April 2021 in Volksrust gehelp om die plaaslike begraafplaas weer skoon...
AfriForum Jeug lewer kommentaar op voorgestelde taalbeleid van Universiteit Stellenbosch
AfriForum Jeug het vandag in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers kommentaar gelewer oor die...
AfriForum sal voorgestelde wysiging van die Gelykheidswet teenstaan
AfriForum het sy regspan opdrag gegee om volledige kommentaar voor te berei in reaksie op die...
AfriForum eis antwoorde oor geheimhouding rakende COVID-19-entstowwe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om ’n aansoek onder die Wet op...
AfriForum se Ventersdorp-tak ry 9 ton tuinrommel weg
Die AfriForum-tak in Ventersdorp het in Maart ’n volhoubare skoomaakprojek begin waartydens 9 ton...
AfriForum se Westonaria-tak skenk gloeilampe aan Rand West City Plaaslike Munisipaliteit
AfriForum se Westonaria-tak het onlangs altesaam 50 gloeilampe vir straatligte geskenk aan die...
Privaatvervolgingseenheid in Botswana vir konsultasie in Maswabi-saak
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, adv. Phyllis Vorster (aanklaer)...
AfriForum se Potchefstroom-buurtwag lê 10 000 km in patrollies in Maart af
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom se 178 aktiewe lede het in Maartmaand meer as 10 000 km...
Polisie en AfriForum-buurtwag neem onwettige immigrante in hegtenis
Op 9 April 2021 het AfriForum se Musina-buurtwag die polisie en plaaslike verkeersdepartement...