Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum en Rand Water bereik ooreenkoms oor Emfuleni-waterkrisis
Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n ooreenkoms met Rand Water bereik oor die waterkrisis...
AfriForum se Phalaborwa-tak vul slaggate op
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Saterdag 8 Mei deelgeneem aan AfriForum se tien...
AfriForum se Naboomspruit-tak plaas druk op munisipaliteit oor rioolprobleme
Ná maandelange volgehoue druk deur AfriForum se Naboomspruit-tak het die Modimolle-Mookgophong...
AfriForum bied entrepreneursopleiding by Laerskool Muldersdrif aan
AfriForum het op 7 Mei 2021 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê met hulle...
AfriForum se Pongola-tak hou skoonmaakprojek
Die AfriForum-tak in Pongola het Saterdag, 8 Mei, ’n skoonmaakprojek gehou langs die N2-pad wat...
AfriForum-tak in Kroonstad oorhandig aanmaningsbrief aan munisipaliteit oor rioolprobleme
AfriForum se tak in Kroonstad het op 6 Mei 2021 ’n aanmaningsbrief aan die Moqhaka Plaaslike...
AfriForum open kantoor in Wes-Kaap
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek sy kantoor in Durbanville in die Wes-Kaap...
Departement van Basiese Onderwys bevestig dat geen leerder gedwing sal word om teen COVID-19 ingeënt te word nie
Die Departement van Basiese Onderwys het vandag skriftelik aan AfriForum bevestig dat geen leerder...
AfriForum tree toe tot Koster-hofgeding
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandeesweek hofstukke formeel beteken om as vriend van...