Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Geveg dreig oor mynaansoek in Marico Biosfeerreservaat
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die ontwikkeling van mynbou-aktiwiteite in die Marico...
AfriForum se Kamieskroon-tak help met die bou van traumakamer by SAPD
Die AfriForum-tak in Kamieskroon het saam met die plaaslike SAPD gewerk om ’n traumakamer en...
AfriForum se Langebaan-tak bou vir die toekoms
AfriForum se nuutgestigde tak in Langebaan het op 5 Junie 2021, in samewerking met die Long Acres...
AfriForum se Riversdal-buurtwag help SAPD om operasies uit te voer
Die protospan van AfriForum se Riversdal-buurtwag, wat deel vorm van dié organisasie se...
AfriForum se Upington-tak skenk brood aan Rosedale-sopkombuis
AfriForum se Upington-tak het oor die afgelope vier weke meer as 300 brode geskenk aan die...
AfriForum se Kuruman-tak en -buurtwag help om brand by huis te blus
Die AfriForum-tak in Kuruman se brandspan is op Sondag 6 Junie ontbied na die toneel van ’n...
AfriForum se Potchefstroom-tak vul 349 slaggate
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het in Mei slaggate in 22 strate gevul. Vier dromme bitumen...
AfriForum se Groter Moot-tak hou skoonmaakaksie saam met Friends of Colbyn Ridge en Stad Tshwane
AfriForum se Groter Moot-tak het op Saterdag 5 Junie 2021 ’n spruitskoonmaakaksie, in samewerking...
AfriForum se Kimberley-tak vergader dringend met Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit oor watergehalte
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op Woensdag, 2 Junie, dringend met lede van die Sol...