Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Helderbergkom-tak reorganiseer
AfriForum se Helderbergkom-tak het op 22 Junie 2021 ’n vergadering gehou waartydens die tak se...
AfriForum se Edenvale-tak maak skoon rondom plaaslike brug
AfriForum se Edenvale-tak het op 19 Junie 2021 ’n skoonmaakprojek afgeskop. Die projek het by die...
Ouditeur-generaal se munisipale verslag wys gemeenskappe is laaste bastion teen verval
Volgens die burgerregteorganisasie AfriForum skets die ouditeur-generaal (OG) Tsakani Maluleke se...
AfriForum se Boksburg-buurtwag ontvang opleiding
Lede van AfriForum se Boksburg-buurtwag het op 19 Junie 2021 Vlak 1-noodhulpopleiding ontvang. Die...
AfriForum se Centurion-tak verwyder meer as 1 500 swart sakke vol vullis
Die AfriForum-tak in Centurion werk voortdurend om die omgewing te verbeter en die gemeenskap te...
AfriForum voorsien water aan Standerton-gemeenskap
AfriForum se Standerton-tak en -buurtwag het tussen 16 en 18 Junie 2021 meer as 50 000 liter water...
Machadodorp: AfriForum gaan mynaansoek beveg
Die AfriForum-tak in Machadodorp het insette gelewer teen ’n beplande myn op die De Kroon-plaas in...
AfriForum se Coligny-tak maak dorp skoon
Die AfriForum-tak in Coligny het ’n volhoubare skoonmaakprojek in Voortrekkerstraat, die...
AfriForum plaas druk op owerheidsinstellings om inligting oor ivermektien te bekom
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n formele PAIA-aansoek aan die Ministeriële...