Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum versprei meer as 15 000 bottels handreiniger
Die burgerregteorganisasie AfriForum, is samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het oor die...
Paasfeeswenke
Paasfees is om die draai. Gebruik hierdie week om heerlike Paasfeesversierings vir die huis te...
AfriForum eis dissiplinêre stappe teen burgemeester ná rassistiese uitlatings
AfriForum het vandag in briewe aan die Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake,...
AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme...
Praktiese wenke vir goeie welstand tydens die staat van inperking
Deur Johan Nortjé Die eerste COVID-19-geval in Suid-Afrika is vroeg in Maart 2020 bevestig, maar...
AfriForum se Brakpan-tak staan gemeenskap by tydens inperking
AfriForum se Brakpan-tak was sedert die aanvang van die nasionale inperking (27 Maart 2020) tot...
AfriForum se Worcester-tak reik uit na plaaslike organisasie in nood
Die AfriForum-tak in Worcester het op 2 April 2020, in die lig van die huidige COVID-19-krisis en...
Virseker Trust skenk R1 miljoen vir Solidariteit Beweging se noodfonds
Die Virseker Trust het aangekondig dat hy R1 miljoen aan die Solidariteit Beweging se Noodfonds...
#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger
AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise...