Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum dien kommentaar in, verwerp voorgestelde grondhofwetsontwerp
AfriForum het vandag kommentaar ingedien om die Wetsontwerp op die Grondhof te verwerp. Dié...
AfriForum ondersteun gemeenskap in Frankfort in hofaansoek teen rioolstorting
AfriForum ondersteun die gemeenskap in Frankfort in ’n dringende hofaansoek om ’n interdik teen...
AfriForum se Witbank-tak verrig opknappingswerk, vul 40 slaggate
Die AfriForum-tak in Witbank het die afgelope week hard gewerk om motoriste se veiligheid te...
Gesamentlike landbouontwikkelingsprojek stroop eerste oes
Die stroop van die eerste mielie-oes van die gesamentlike landbouontwikkelingsprojek wat deur...
AfriForum se Bloemhof-tak versprei voedsel aan behoeftiges
Die AfriForum-tak in Bloemhof het op 20 Julie in samewerking met Solidariteit Helpende Hand meer...
President Ramaphosa moet verslag oor Digital Vibes beskikbaar stel
AfriForum het vandag ’n aansoek ingevolge die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (PAIA)...
AfriForum se Mooinooi-tak koop waterkar aan om brande te bestry
Die AfriForum-tak in Mooinooi het op 19 Julie ’n waterkar aangekoop om met brandbestryding in die...
Vullisterreinoudit: Munisipale verval is ooglopend
AfriForum het vandag die organisasie se jaarlikse vullisterreinouditverslag bekendgestel nadat...
DEBATMOTIVERING – Waarom jy en jou skool aan 2021 se virtuele Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie moet deelneem
Deur Ianthe Sipsma Daar is verskeie skoolaktiwiteite waaraan leerders kan deelneem om geleentheid...