Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum maak verslag oor die wetlike interpretasie van gelykheid bekend
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n verslag bekend gemaak oor die wetlike status...
Phalaborwa-tak skenk hulppakkette aan skole
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het skolehulppakkette aan verskeie skole in dié dorp geskenk as...
AfriForum se Vaaldriehoek-takke voorsien skolehulppakkette aan skole
Die AfriForum-takke in die Vaaldriehoek het 19 skolehulppakkette aan skole in die area versprei as...
AfriForum se Rustenburg-tak hervat skoonmaakprojek; herstel slaggate
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 10 Junie 2020 hulle skoonmaakprojek in dié dorp hervat en...
COVID-19-taakspan voorsien voedsel aan Coligny-gesinne
Die COVID-19-taakspan – gestig deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk...
AfriForum kondig VN-klag aan oor regeringrassisme tydens COVID-19-pandemie
AfriForum het vandag tydens ’n regstreekse aankondiging ’n klag by die Verenigde Nasies (VN) teen...
#AfriForumStaanSaam vir Skole: AfriForum se Oos-Rand-takke voorsien hulppakkette aan 25 skole
Die AfriForum-takke in die Oos-Rand het 25 hulppakkette aan skole in die area versprei as deel van...
AfriForum se Piet Retief-tak help skole tydens COVID-19
Die AfriForum-tak in Piet Retief het ontsmettingsproeiers en -middels aan vier skole voorsien...
AfriForum-regspan behaal oorwinning vir Grey-leerders in kwarantyn
Die burgerregteorganisasie AfriForum het pas verneem die 19 leerders van Grey Kollege in...