Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Vryburg-tak ontvang brandbestrydingstoerusting
Die brandspan van AfriForum se Vryburg-tak het op 17 November brandbestrydingstoerusting van...
AfriForum se Hermanus-buurtwag help SAPD met inhegtenisneming van twee vermeende rowers
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel uitmaak van die organisasie se Overstrand-tak, het op 16...
AfriForum se Potchefstroom-tak werk saam met munisipaliteit om waterprobleme op te los
Nadat die AfriForum-tak in Potchefstroom die rioolprobleme op die dorp aan die administrateur,...
AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die afgelope naweek weer eens aan ’n...
AfriForum se Oudtshoorn-buurtwag ontvang opleiding
Die AfriForum-buurtwag in Oudtshoorn het op 12 en 14 November opleiding ontvang in regsaspekte en...
Senior polisiebeampte gryp in nadat privaatvervolgingseenheid familie bystaan
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het op 16 November ’n konstruktiewe vergadering gehad met...
NVG vervolg eindelik ’n motoris van Middelburg na privaatvervolgingseenheid ingryp
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) gaan die vervolging teen Khumbulani Malinga herinstel nadat...
Kranslegging ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag ontvang toerusting
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie...