Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Hidrobreking: AfriForum en TKAG teiken skaliegasplanne
AfriForum en Treasure the Karoo Action Group is besig om kommentaar saam te stel op die...
AfriForum veroordeel Koster-hofuitspraak; gemeenskap keelvol vir vermorsing van belastinggeld
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die Kgetlengrivier Besorgde Inwoners (KBI) het hul skok en...
AfriForum se Naboomspruit- en Potgietersrus-buurtwag help met brande
Die AfriForum-buurtwagte in Naboomspruit en Potgietersrus het op 16 Mei gehelp om brande in die...
AfriForum se Naboomspruit-buurtwag neem ’n vermeende motordief in hegtenis
AfriForum se buurtwag in Naboomspruit het op 16 Mei 2021 ’n verdagte in verband met motordiefstal...
AfriForum: Die mynkwessie by Nasionale Krugerwildtuin weer aan die gang
Die burgerregteorganisasie AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die...
AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021 skop binnekort af
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die...
AfriForum stig ’n buurtwag in Klawer
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 11 Mei 2021 ’n nuwe buurtwag in Klawer gestig. Dié...
Plaasmoorde neem weereens toe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy jongste statistieke rakende plaasaanvalle vandag...
AfriForum vra dat munisipale bestuurder tronkstraf kry
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vandag in die Noordwes Hooggeregshof in Mahikeng om toe...