Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Massapatrollies op N4 laat motoriste veiliger reis
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op Vrydag 28 Mei ’n massapatrollie op die N4-snelweg...
AfriForum-buurtwag help om gesteelde sleepwaentjie terug te vind
AfriForum se Alfa-buurtwag, wat deel vorm van die organisasie se Overstrand-tak, het op 26 Mei...
AfriForum Sakenetwerk se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021 skop af
AfriForum Sakenetwerk in samewerking met Akademia bied hierdie jaar weer aan entrepreneurs die...
AfriForum se Witrivier-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Witrivier-buurtwag het op Saterdag 22 Mei 2021 ’n kursus in die gebruik van basiese...
AfriForum se Machadodorp-buurtwag help om voertuig terug te vind
Die AfriForum-buurtwag in Machadodorp het op Dinsdag, 25 Mei, gehelp om ’n gesteelde Toyota Land...
AfriForum se Nylstroom-tak verbeter gemeenskap met #VegEnBou-projek
AfriForum se Nylstroom-tak het die afgelope naweek sy #VegEnBou-projek voltooi nadat daar onder...
AfriForum se Albertinia-plaaswag deurloop opleiding
AfriForum se Albertinia-plaaswag het op 19 Mei 2021 opleiding in regsaspekte deurloop. Dit vorm...
AfriForum-takke patrolleer by gevaarlike kruisings in Pretoria; maak gebiede skoon
Die AfriForum-takke in Pretoria het die afgelope weke hard gewerk om dele van dié stad te beveilig...
AfriForum se Messina-buurtwag en SAPD neem verdagte in hegtenis wat gemeenskap glo teister
AfriForum se Messina-buurtwag het op 19 Mei 2021 in samewerking met die plaaslike SAPD ’n...