Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Die invloed van boeliegedrag op ons land se kinders in 2019: fisies-, emosioneel-, verbaal- en kuberafknouery. wat kan gedoen word?
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en...
Afknouery in skole – jou kind kan ’n slagoffer wees
Deur: Leandie Bräsler Afknouery is ’n wêreldwye probleem en Suid-Afrika is beslis geen...
Afknouery in skole: is jou kind dalk die boelie?
Deur: Leandie Bräsler Afknouery kan gedefinieer word as aggressiewe gedrag met betrekking tot die...
Twintig maniere waarop jy Afrikaans kan vier op Taaldag
Deur: Alana Bailey Praat suiwer Afrikaans. Lees ’n Afrikaanse boek, tydskrif of artikel (sien...
Ramaphosa se wenslysie vir ekonomiese herstel is wensdenkery
Deur dr. Eugene Brink In ’n onlangse brief aan die nasie begin president Cyril Ramaphosa met ’n...
Anderkant trauma
Deur Johan Kloppers Trauma wat oor jou pad kom is ’n gebeurtenis wat ’n mens nie sommer vergeet...
Vuurwapenlisensies: Hofbevel tersyde gestel – hoe nou?
Deur Marnus Kamfer Menige vuurwapenlisensiehouers van vervalde wit vuurwapenlisensies is in...
COVID-19: Staatsoptrede maak nie sin, maar beskerm jouself
Deur dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer by AfriForum Daar is soveel wat verregaande en...
COVID-19 se Suid-Afrikaanse kwarantynsage
Deur Alana Bailey, AfriForum-hoof vir Kultuursake Sedert AfriForum se ontstaan behou die...