Header Artwork

Wat kan jy doen?

Wat kan jy doen?

  1. Die Solidariteit Beweging het ‘n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Klik hier om te help.
  2. AfriForum wend die taknoodfonds aan om kwesbare mense in ons gemeenskap – wat onder die gevolge van die COVID-19-pandemie gebuk gaan – met kos, water, maskers en so meer te help. Klik hier om ʼn bydrae te maak.
  3. AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun. Klik hier om JOU besigheid te lys. Klik hier om besighede in jou dorp te ondersteun.
  4. Selfdoen aksies.
  5. Bly ingelig!
  6. Raak hier betrokke by jou AfriForum-tak.
  7. Laai AfriForum se gemeeskapsplan HIER af. 
  8. Laai AfriForum se HULPBRONGIDS VIR COVID-19-GRENDELTY hier af

 

Ontvang daagliks die nuutste inligting in verband met die Koronavirus deur hierdie vorm in te vul:

Dra tot ons projekte en aksies by

Baie dankie dat jy dit oorweeg om ’n skenking aan AfriForum te maak – enige bedrag is welkom en help ons om ons belangrike werk voort te sit. Ons waardeer dit opreg. 

Solidariteit Beweging NOODFONDS

Solidariteit Beweging NOODFONDS

Die Solidariteit Beweging het ‘n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. 

AfriForum

AfriForum

Skenk geld aan AfriForum om te help verseker dat die Afrikaner as minderheidsgroep vry, veilig en voorspoedig aan die suidpunt van Afrika kan voortbestaan.

Taknoodfonds

Taknoodfonds

AfriForum se takke sal skenkings vanuit die gemeenskap gebruik om op plaaslike vlak probleme voortspruitend uit die COVID-19-pandemie aan te spreek.

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN