Wat kan jy doen?
- Die Solidariteit Beweging het ‘n noodfonds in die lewe geroep om die maatskaplike nood wat as gevolg van die Covid-19-krisis gaan ontstaan, te verlig. Klik hier om te help.
- AfriForum wend die taknoodfonds aan om kwesbare mense in ons gemeenskap – wat onder die gevolge van die COVID-19-pandemie gebuk gaan – met kos, water, maskers en so meer te help. Klik hier om ʼn bydrae te maak.
- AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun. Klik hier om JOU besigheid te lys. Klik hier om besighede in jou dorp te ondersteun.
- Selfdoen aksies.
- Bly ingelig!
- Raak hier betrokke by jou AfriForum-tak.
- Laai AfriForum se gemeeskapsplan HIER af.
- Laai AfriForum se HULPBRONGIDS VIR COVID-19-GRENDELTY hier af