In die gemeenskap
AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme...
COVID-19-pandemie: Polisiebevelvoerders dobbel met lede se lewens
Genl.maj. Patricia Rampota, van die Gautengse provinsiale polisiekantoor, het vandag geëis dat...
AfriForum verskaf handreiniger aan polisiestasies in Gauteng
AfriForum het op 1 Arpril 2020 meer as 5 000 botteltjies handreiniger aan polisie-eenhede in...
Besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.
Artikels
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig