In die gemeenskap
Pietersburg-tak ontsmet polisiestasie en tehuis vir bejaardes teen COVID-19
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar...
AfriForum wen saak oor COVID-19-kwarantynkamp
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag die saak oor die Departement van Gesondheid se...
Taakspan gaan volstoom voort om voedsel te versprei
Die taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in...
Besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.
Artikels
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig