In die gemeenskap
COVID-19 kry Bethal-tak nie onder nie
AfriForum se Bethal-tak woeker ten spyte van die COVID-19-pandemie en het gedurende die staat van...
AfriForum se Ventersdorp-tak help met verspreiding van kospakkies
Die AfriForum-tak in Ventersdorp is fluks besig om voedsel in samewerking met Solidariteit...
AfriForum-tak in Potchefstroom ondersteun tehuise tydens COVID-19-pandemie
AfriForum se Potchefstroom-tak het op 19 Mei 2020 100 drielaagmateriaalgesigmaskers by die Ons...
Besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.
Artikels
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig