In die gemeenskap
AfriForum se Pietersburg-tak deel handreiniger uit
AfriForum se Pietersburg-tak het op 29 Junie 2020 handreiniger aan skole geskenk om die...
AfriForum se Rustenburg-tak vat hande met die Lions Club om winterkoue hok te slaan
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 1 Julie 2020 in samewerking met die Lions Club 120 komberse...
AfriForum versoek NIOS om foute in epidemiologieverslag oor COVID-19 reg te stel
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag in ’n brief aan die Nasionale Instituut vir...
Besighede
AfriForum ondersteun besighede. AfriForum Netwerk wil ’n landwye netwerk bou waar AfriForum-lede en entrepreneurs mekaar kan opspoor, aanspoor en ondersteun.
Artikels
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig.
RVA Webinaar: Finansiële verligting deur TERS of WVF.
COVID-19 ‒ VERLOF EN VERLOFBEPALINGS.
Belasting op huurinkomste uit ‘n Suid-Afrikaanse eiendom.
Die inperkingstyd, werkloosheidsversekering (WVF / UIF) en werknemers soos huishulpe.
Covid-19 tydelike werkgewer / werknemer verligtingskema (TERS): ’n Aansoekgids
COVID-19: Die impak van die COVID-19-pandemie op huurooreenkomste
Opsomming van huidige ingrypings om die impak van die grendeltyd te probeer verlig