Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Kyk: Nood onder behoeftige meisies noop #HelpHetta-projek om uit te brei
Deur Alet Rademeyer Solidariteit Helpende Hand het die afgelope sewe jaar sowat 3 000 behoeftige...
Kyk: Bedrogklag teen Bloemhof-silo’s geopen om boere te help wat erge prysverliese ly
Deur Alet Rademeyer Suid-Afrika se boere voer ’n opdraande stryd. Daagliks moet hulle veg om...
Van klein begin tot burgerregtewaghond in 15 jaar
Deur Alet Rademeyer Vyftien jaar gelede het die AfriForum-droom klein begin met ’n artikel wat op...
Strafregstelsel groot struikelblok in stryd teen geslagsgebaseerde misdaad
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch As daar nie daadwerklik ingegryp word om slagoffers van...
Wetsontwerp op Onteiening dryf rasseagenda en wil staat meer mag gee
Deur Alet Rademeyer Die Wetsontwerp op Onteiening het nie ten doel om ongeregtighede van die...
Solidariteit Helpende Hand begin tuisversorgingkursus om siekes en bejaardes in nood te help
Deur Marthinus Koekemoer Solidariteit Helpende Hand...
AfriForum se privaatvervolgingseenheid kry groenlig vir Botswana-saak
Deur Marthinus Koekemoer Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het...
Munisipaliteit gedwing om water volhoubaar aan dorpe te voorsien
Deur Alet Rademeyer Die Modimolle-Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit is vandag ingevolge ’n...
AfriForum Sport bied eerste pretloop aan
Deur Marthinus Koekemoer AfriForum Sport bied op Saterdag 27 Maart sy eerste pretloop by die...