Forum Nuus
Forum Nuus is AfriForum se digitale nuusplatform waar daar hoofsaaklik oor nuusgebeure, veldtogte, projekte en kwessies berig word wat die burgerregteorganisasie op een of ander wyse direk raak of waaroor ons ’n opinie huldig. Forum Nuus is ook die platform waar AfriForum se nuusvideo’s gedeel en nuuskommentaar geplaas word.Om staande te bly te midde van korrupsie wat gedy
Deur Alet Rademeyer Ons is nog maar in die begin van die jaar en dit is klaar moeilik om elke dag...
Is enige gemeenskap tans meer uitgelewer as boere?
Deur Alet Rademeyer Die COVID-pandemie het ons wêreld en ons land kom verander. Nie ten goede nie....
Doeltreffende skole is nodig om gebalanseerde volwassenes te lewer
Deur dr. Louis Dey Beste Ouers Gesien in die lig van die veranderde tye wat die jaar 2020 kenmerk,...
Die universiteit van die Vrystaat se MT Steyn oomblik
Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope...
Gemeenskappe wat vir mekaar omgee, is dié wat sal oorleef
In tye van nood en onsekerheid is dit baie maklik om wanhopig te raak. Die teendeel is egter ook...
Gesonde oordeel is nou van kardinale belang
Suid-Afrikaners is nou reeds vir meer as 60 dae weens die staat van inperking in ongewone...
’n Baba in grendeltyd laat jou anders oor môre en gister dink
Ek het vanoggend die eerste keer tannie van ’n fris, gesonde babaseuntjie geword. Vandag dink ek...
Gaan die Korona-virus krisis nugter tegemoet
Suid-Afrikaners praat feitlik oor niks anders as Covid-19 nie. Dit kan ’n mens begin dreineer en...
Ons kinders verdien beter
Die sewejarige Imaan Solomons sterf verlede week in die spervuur van ’n bendeskietery in Ocean...