Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Rioolstorting in die Vaalrivier
Riool word in die Vaalrivier gestort weens ou en vervalle rioolpyplyne. Die riool vloei selfs in...
Montague Kneen Park in Valhalla
Die brand van bande en onwettige storting van bourommel vind gereeld by die Montague Kneen Park in...
Mynaktiwiteite aan die Oos-Kaapse kusgebied
Hou jy van ’n seevakansie of gee jy om vir ons kusgebied se natuurskoon? Jou...
Papegaaiberg Natuurreservaat
Die Stellenbosch Munisipaliteit beplan om ’n gedeelte van die Papegaaiberg Natuurreservaat aan...
Toename van E. coli in Ellisras
Die Ellisras-/Lephalale-area gaan erg gebuk onder die besoedeling van riool in hul water en op die...
Eskom sny munisipaliteite se krag af en verbloem dit as beurtkrag
Eskom sny munisipaliteite se krag af en verbloem dit as beurtkrag. AfriForum hou Eskom dop. Help...
AfriForum se rustenburg-tak loods petisie
AFRIFORUM SE RUSTENBURG-TAK LOODS PETISIE NÁ ESKOM DREIG OM KRAG TE SNY AfriForum se...
Worcester
Die kruising tussen Rouxweg en die N1 in Worcester is al vir menige jaar ’n hoë-ongeluksone wat al...
Help AfriForum se Klerksdorp- en Stilfontein-tak om die ligte aan te hou
Petisie teen Eskom, wat beplan om elektrisiteitstoevoer na die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit...