Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Slaggatprojek in Moreleta-area
Gee AfriForum die nodige mandaat om slaggate in jou area te herstel. Teken die petisie en word...
Tshwane Metro
Die administrateur van die Stad Tshwane het op 30 Junie ’n begroting goedgekeur vir dié...
Waterbesparing
“Die Vaaldam word uitgesonder aangesien die dam aan ’n groot deel van die land se bevolking water...
Laat jou stem hoor!
Ons roep die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording oor onwettige kragverbindings;...
5G-regulasies
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag kommentaar teen die konsepbeleid en...
Kempton Park Wateronderbrekings
Vullisverwydering in Bloemfontein
AfriForum het op 18 Augustus 2020 ’n brief aan sowel die burgemeester as die munisipale bestuurder...
Bloemhof
AfriForum wil appèl indien teen die feit dat Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit erwe uitlê...
Vryburg
AfriForum se Vryburg-tak roep die munisipaliteit tot verantwoording oor swak dienslewering: Die...