Header Artwork

Aksies en petisies

AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie  op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.

 

Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.

Verhoogde belasting

Verhoogde belasting

Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die...

Riool in Potchefstroom

Riool in Potchefstroom

Die inwoners van Potchefstroom wil die volgende probleme onder Total Potchefstroom se aandag bring...

Watertekorte

Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v watertekorte weens wanbetaling deur...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN