Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Watertekorte in Kimberley
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v watertekorte weens wanbetaling deur...
Matjhabeng Munisipaliteit het waardasies in Welkom gedoen.
Vul jou inligting hier in en ons stuur vir jou die waardasierol met al die nodige dokumente. Neem...
Moet jou dorp se vullisterrein geoudit word?
Die burgerregteorganisasie AfriForum het in Mei 2014 die #skoonSA-inisiatief geloods. Dié projek...
SAHPRA/ivermektien-aansoekmonitering
Die doel van dié webblad is om te moniteer of daar enige uitdagings met SAHPRA se artikel...
Verhoogde belasting
Die tesourie oorweeg dit om belasting te verhoog of om ’n nuwe belasting in te stel om vir die...
Riool in Potchefstroom
Die inwoners van Potchefstroom wil die volgende probleme onder Total Potchefstroom se aandag bring...
Watertekorte
Is daar ’n waterkwessie in jou gemeenskap a.g.v watertekorte weens wanbetaling deur...
Sê nee vir die installering van meters vir vooruitbetaalde water
Die Mafube Plaaslike Munisipaliteit wil meters vir vooruitbetaalde water in jou huis installeer...
AfriForum se verkragtings verslag en tasbare maniere om jouself te beskerm
Dit word deurgaans aanvaar dat Suid-Afrika een van die lande is met die hoogste voorkoms van...