Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Die mynkwessie by Nasionale Krugerwildtuin weer aan die gang
AfriForum en Saai het op Donderdag 13 Mei 2021, byna twee jaar na die eerste vergadering en eerste...
AFRIFORUM SPORT VIR HOOP-HARDLOOPPROJEK
PRETDRAF! Datum: 29/05/2021 @ 08:00 Ligging: Welbedacht Wine Estate, Wellington Kom geniet ’n...
AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting
AfriForum publiseer belastingmanifes; verklaar dispuut met regering oor belasting AfriForum het ’n...
Oudtshoorn sê NEE vir buitensporige munisipale verhogings
AfriForum se Oudtshoorn-tak en Oudtshoorn-inwoners sê NEE vir buitensporige verhogings van...
Toename van E.coli in Nylstroom-water
Die Nylstroom-/Modimolle-area word erg benadeel deur water wat met riool besoedel is. Die riool...
Moeg vir riool in jou omgewing?
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die rioolprobleem in jou omgewing...
Moeg vir slaggate in jou omgewing?
Is jy moeg vir swak dienslewering in jou dorp? Help AfriForum om die slaggatprobleem in jou...
AfriForum skop sy monumentoudit in Maart af
Waarom doen ons dit en wat kan jy doen? AfriForum wil graag hul lede en die gemeenskap bewus maak...
Is jou straatlig buite werking?
AfriForum doen ’n opname oor straatligte wat buite werking is. Ons het hulp van die gemeenskap...