Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Geregtigheid vir kinders!
Ons howe laat slagoffers van kinderverkragting en -mishandeling in die steek. AfriForum se...
PETISIE TEEN HIDROBREKING (FRACKING)
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om...
AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor.
AfriForum beplan om die Mangaung-metro hof toe te vat hieroor. Die Mangaung-metro het...
Wysigings aan gelykheid- en diskriminasiewetgewing
Die wysigings aan die Wet op die Bevordering van Gelykheid en Voorkoming van Onbillike...
Bethal se kragonderbrekingsopnames:
Is jy moeg vir kragonderbrekings in Bethal of omliggende gebiede, mits dit beurtkrag en munisipale...
Beurtkrag
AfriForum kry Eskom en die munisipaliteit voor stok oor die implementering van maksimum...
STOP beoogde vuurwapenwet!
Volgens ’n beoogde konsepwysigingswet sal geen persoon voortaan meer ’n vuurwapen mag koop/besit...
Sasolburg
VULLISVERWYDERING IN BLOEMFONTEIN
Is jy moeg om vir vullisverwyderingsdiente te betaal wat die Mangaung-metro nie lewer nie? Dink jy...