Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Mangaung-vullisverwydering
Die Mangaung-munisipaliteit versuim om gemeenskapslede se vullis te verwyder. AfriForum gaan...
STOP Port Elizabeth se naamsverandering
Die Oos-Kaapse regering beplan ’n voorgestelde naamsverandering van Port Elizabeth na Gqebera....
Oneerlike Netbal SA-president
AfriForum loods vandag ’n veldtog teen Cecilia Molokwane, president van Netbal Suid-Afrika (NSA),...
#NomineerJouSkool
AfriForum begin op Maandag 11 November met ’n instandhoudingsveldtog. Ons besoek eerste die...
Manne-aand in Potchefstroom
AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om...
#HardloopVirHoop saam met Bennie Roux
Veldhardloop en veldfietsry om hoop te skep saam met Bennie Roux. #VirHoop #HardloopVirHoop 26 –...
#JouDokterJouApteker
Ten spyte van die swak diens by staatshospitale, is daar steeds puik dokters en aptekers landwyd....
Haatspraakwetsontwerp
Die voorgestelde Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en Haatspraak is vir...
Gesondheidsdienste – ons wil jou storie hoor.
Ondanks die tesourie se toekenning van R717 miljard vir gesondheidsdienste vir die 2019/2020...