Kultuursake
Kultuursake is verantwoordelik vir nasionale strategieontwikkeling, projekte met betrekking tot internasionale skakeling en terreine wat met taal en kultuur verband hou.Erfenis en kultuur
AfriForum neem aktief aan kultuuraksies deel, asook die bevordering en bewaring van ons erfenis.
Artikels en projekte
Artikels en projekte
Terugvoer oor projekte en gebeure, asook algemene agtergrondinligting.
Nuus
Nuus
Die jongste nuus oor AfriForum se kultuur- en erfenisaksies.
Gallery
Gallery
Foto’s en video’s van onlangse aksies.
Artikels en projekte
Wees ’n goeie burger – dit is nóú meer as ooit ook in jou belang
Deur Barend Uys Jy kan jou eie verantwoordelikhede nie uitkontrakteer nie. Om ’n goeie burger van...
Onthou Retief en Dingaan …!
Deur Barend Uys Baie kere as daar berig word oor samewerking tussen Afrikaners en een van die...
Die Zoeloes en die Voortrekkers – nader aan die waarheid
Deur Barend Uys “For they were freedom fighters, because they were fighting for the freedom of our...
Nuus
AfriForum staan aankondiging van “konsentrasiekamp vir standbeelde” teen
AfriForum spreek sy teenkanting uit teen die aankondiging van Nathi Mthethewa, die Minister van...
Skenking van R25 000 aan Voortrekkermonument oorhandig
AfriForum en verteenwoordigers van die Voortrekkermonument Draf & Stap Klub het vandag ’n...
AfriForum Jeug verwelkom verskuiwing van MT Steyn-standbeeld – want Kovsies verdien hom nie
AfriForum Jeug verwelkom die verskuiwing van president MT Steyn se standbeeld van die Universiteit...
Gallery
Geen resultate gevind
Die bladsy wat jy aangevra het, kon nie gevind word nie. Probeer jou soektog verfyn, of gebruik die navigasie hierbo om die pos op te spoor.