Veiligheid
Veiligheid is een van die mens se basiese behoeftes, maar ongelukkig nie iets wat vanself kom nie. AfriForum help jou om veiligheid in en om jou huis, woonbuurt en gemeenskap te vestig deur middel van verskeie projekte, produkte en dienste.onluste
Agtergrond
Die huidige onluste het aanvanklik ontstaan omdat oudpresident Jacob Zuma in die Estcourt Gevangenis aangehou word.
Situasie
Die situasie is tans onstabiel in die onderstaande gebiede. Dié gebiede word as gevaarlik beskou en moet sover moontlik vermy word. In sekere van die gebiede is dit reeds rustiger, maar dit is steeds gevaarlik.
Verskeie winkelsentrums is gesluit as voorsorgmaatreël.
Onluste: 13/07/2021 16:00
Gauteng:
- Alberton
- Benoni (M44)
- Benrose/Cleveland (M2)
- Bramley Gardens-winkelsentrum
- Cambridge-winkelsentrum
- Daggafontein
- Diepkloof Square, Soweto
- Evaton-sentrum, Golden Highway
- Highgate-winkelsentrum
- Johannesburg-middestad (Shoprite in Pritchardstraat)
- Jubulani-winkelsentrum
- Katlegng-omgewing
- Mainreefweg tussen Apex en Brakpan
- Mamelodi
- Mayfield Square Shoprite
- Newlands Shoprite
- Putfontein (N12)
- Ratanda, Heidelberg
- Sebokeng Cashbuild
- Snakeweg (R23)
- Springs
- Springs-winkelsentrum
KwaZulu-Natal:
- Amanzimtoti
- Bridge City-winkelsentrum
- Chatsworth, Nandi
- Clairwood
- Curnobia
- Durban – Phoenix
- Kwamashu-poskantoor
- Liberty Midlands-winkelsentrum
- MSC Durban
- N2 Pongola na Piet Retief
- N3 gesluit by die Tugela-, Mooirivier- en De Hoek-tolhekke
- N3 naby BP
- Pietermaritzburg se China-winkelsentrum
- Port Shepstone
- Queen Nandiweg
- Riverhorse Valley
- Springfield Makro
- Tongaat
- Umgeni M12
Mpumalanga:
- Machadodorp-middestad
Oos-Kaap:
- Port Elizabeth
Wes-Kaap:
- Mitchell’s Plein-middedorp
AfriForum het provinsiale veiligheidsgroepe op die gratis Telegram-toep, waarop daar elke dag om 08:00, 12:00, 16:00, 18:00 en 20:00 inligting oor die onluste uitgestuur word.
Die publiek is welkom om by dié groepe aan te sluit.
Voltooi bloot die verifiëringsproses by https://t.me/AfriForumBuurtBot.