Aksies en petisies
AfriForum volg ’n tweeledige strategie met aksies en veldtogte wat die organisasie op nasionale en plaaslike vlak aanpak om die impak van die huidige politieke werklikhede op Afrikaners te hanteer en te probeer beïnvloed. Terselfdertyd vestig AfriForum volhoubare strukture waardeur Afrikaners hul eie voortbestaan selfstandig kan verseker.
Deur die aksies en petisies kan ons volgehoue druk op owerhede toepas.
Stop lisensie-uitbuitery!
Stop lisensie-uitbuitery! Die minister van vervoer Fikile Mbalula wil hê motoriste moet opdok net...
Vullisverwyderingsprobleme in Govan Mbeki Munisipaliteit
Is Govan Mbeki Munisipaliteit se vullisverwydering vir jou ’n probleem? Neem deel aan die petisie...
Boomplantmaand
AfriForum vier boomplantmaand jaarliks in September. In dié maand word die Suid-Afrikaanse publiek...
Naledi Munisipaliteit – Swak infrastruktuur
AfriForum doen ’n beroep op Naledi Munisipaliteit om ’n aksieplan by AfriForum in te dien rakende...
Aanmelding van grondgrype op staatsgrond
AfriForum wil graag ’n dringende beroep op die gemeenskap doen om grondgrype op staatsgrond...
Frustrasie oor lisensiekantore
AfriForum het reeds verskeie klagtes ontvang rakende bedrywighede by lisensiekantore. Van die...
Onwettige plakkerskamp in Koteng
Steun AfriForum om ’n klag in te dien by die SAPD in verband met die onwettige plakkerskamp in...
Munisipale verval in Lichtenburg
AfriForum se Lichtenburg-tak het ’n aksieplan van die Ditsobotla Plaaslike Munisipaliteit versoek...
Pak ’n noodboks
AfriForum in samewerking met Solidariteit Helpende Hand wil gemeenskappe help wat in nood verkeer...