Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Limpopo se vullisterreine in swak toestand
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale...
Geen basis waarop munisipale verkiesing uitgestel kan word nie, sê AfriForum
Die burgerregteorganisasie AfriForum is van mening dat daar geen juridiese of feitegrondslag...
AfriForum vat hande met die Atterbury Trust se medaljefonds
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 10 Augustus 2021 ’n medaljefonds vir die wenners van...
Oos-Kaap se vullisterreine in haglike toestand
AfriForum het vanjaar 153 vullisterreine landwyd geoudit as deel van dié organisasie se nasionale...
14 Augustus 2021 – Dertig maklike maniere om Afrikaans te bou en behou
Alana Bailey –Hoof van Kultuursake Op Saterdag ,14 Augustus 1875, het die Genootskap van Regte...
AfriForum Jeug: US se voorgestelde taalbeleid is slegs lippetaal
AfriForum Jeug het vandag, op Afrikaanse Taaldag, in ’n skrywe aan prof. Wim de Villiers, rektor...
AfriForum sê US-konseptaalbeleid bied weinig vir toekoms van Afrikaans
Soos vereis het AfriForum teen die sperdatum van 14 Augustus 2021 kommentaar op die tweede...
Mantashe kondig perk vir selfopwekking aan ná volgehoue druk deur AfriForum
Gwede Mantashe, minister van Minerale Bronne en Energie, het op 12 Augustus 2021 die regulasies...
AfriForum se Messina-buurtwag help om smokkelaars vas te trek
Die AfriForum-buurtwag in Messina het op 11 Augustus 2021 beslag gelê op gesmokkelde sigarette met...