Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Kranslegging ter nagedagtenis aan slagoffers van plaasmoorde
AfriForum het op 16 November ’n kranslegging by sy hoofkantoor in Centurion gehou in solidariteit...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag ontvang toerusting
AfriForum se buurtwag in Dullstroom het op 13 November nuwe patrollietoerusting ontvang. Hierdie...
AfriForum se Stellenbosch-tak plant bome
AfriForum se tak in Stellenbosch het op 12 November drie Kaapse essenhoutbome (Ekebergia capensis)...
AfriForum se Rustenburg-tak stig plaaswag in Buffelshoek
Die AfriForum-tak in Rustenburg het op 12 November die Buffelshoek-plaaswag gestig ná verskeie...
AfriForum staan eienaar van kruis by wat onder vandale deurgeloop het
AfriForum het op 10 November die eienaar van ’n wit kruis, wat vroeër vandeesmaand deur ’n...
Geregtelike ondersoek na vlammedood van gesin uitgestel
Die geregtelike doodsondersoek (GDO) na die dood van Suraya Deedat en haar vier kinders is vandag...
AfriForum stuur verslag oor politieke inmenging aan Internasionale Krieketraad
AfriForum het ’n verslag oor politieke inmenging in Suid-Afrikaanse krieket aan die Internasionale...
AfriForum stig plaaswag in Philippi
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 6 November amptelik ’n plaaswag in Philippi gestig....
AfriForum se Meyerton-tak plant bome
Die AfriForum-tak in Meyerton het op 6 November 2020 nege vrugtebome by Eagle Wings in Riversdale...