Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Burgery moet druk volhou om onbillike inperkingsmaatreëls tot ’n einde te bring
Die burgerregteorganisasie AfriForum moedig burgerlike instellings aan om druk op die regering vol...
Endicott-buurtwag beveilig padoppervlak
Die Endicott-buurtwag, wat deel vorm van die AfriForum-tak in Springs, het op 28 Januarie 2021...
Geen voldoende redes om plaaslike verkiesing uit te stel nie
Die burgerregteorganisasie AfriForum het aan die Onafhanklike Verkiesingskommssie (OVK) geskryf om...
AfriForum se Kimberley-buurtwag trek verdagtes vas wat senotaaf vandaliseer
Die AfriForum-buurtwag in Kimberley het op 28 Januarie 2021 te danke aan Dawie Griesel,...
AfriForum se Ermelo-tak help om buiteklaskamer op te rig
Die AfriForum-tak in Ermelo het in Desember en Januarie as deel van dié organisasie se...
AfriForum se Krugersdorp-tak skop 2021 vol energie af
AfriForum se Krugersdorp-tak het 2021 voorwaar op ’n hoë noot afgeskop van die verlening van hulp...
Selfdoodwaarskuwingstekens
Deur Gerhard Nieuwoudt ’n Voorspoedige 2021 vir almal. In hierdie blog verduidelik ek waarna jy...
AfriForum versoek afskrif van voorgestelde SEB-entstofbeleid in prokureursbrief aan Ramaphosa
Die burgerregteorganisasie AfriForum se regspan het ’n prokureursbrief aan pres. Cyril Ramaphosa...
AfriForum en Solidariteit ondersoek regsopsies oor rassistiese toerismefonds
AfriForum en Solidariteit het hul regspanne opdrag gegee om regsopsies te ondersoek nadat pres....