Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Vuurwapenamnestie: AfriForum tree in die bres vir beleërde vuurwapeneienaars
AfriForum se regspan het op 3 Februarie 2021 ’n brief gerig aan Bheki Cele, minister van Polisie,...
AfriForum se Moreletapark-tak hou sigbaarheidspatrollie
AfriForum se Moreletapark-tak en die Grootfontein-buurtwag het in samewerking met verskeie ander...
AfriForum se Bloemfontein-takke verwyder bykans 300 ton vullis
Die AfriForum-takke in Bloemfontein het gedurende Desember en Januarie 299 ton vullis verwyder...
AfriForum se Christiana-tak oes hul eerste groente
Die AfriForum-tak in Christiana het tydens die laaste week van Januarie 2021 en die eerste paar...
AfriForum se Schweizer-Reneke-tak help met waterverspoelings
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het op 2 Februarie 2021 verskeie strate in die dorp met ’n...
AfriForum se Piet Retief-buurtwag hou sigbaarheidspatrollie saam met SAPD
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het die naweek van 29 en 30 Januarie 2021...
AfriForum betrokke by sigbaarheidspatrollies oor die feesseisoen
AfriForum het vanaf 16 Desember 2020 tot en met 10 Januarie 2021 in die Noord-, Oos-, Suid- en...
AfriForum se Bethal-tak maak skenking aan sopkombuis
Die AfriForum-tak in Bethal het op 29 Januarie 2021 90 sakkies meel van 12,5 kg elk aan die...
Hofbevel ’n deurbraak vir vinnige toegang tot ivermektien
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die instemming van die Suid-Afrikaanse...