Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.Begrotingsrede beklemtoon ANC-regering se mislukkings
Die burgerregteorganisasie AfriForum meen die begrotingsrede wat Tito Mboweni, minister van...
Munisipaliteit begin werk ná vergadering met AfriForum
Die AfriForum-tak in Schweizer-Reneke het ’n deurbraak gehad toe die Mamusa Plaaslike...
AfriForum se Heilbron-tak herstel gevaarlike slaggate; voorsien munisipaliteit van brandstof
Die AfriForum-tak in Heilbron het vandeesweek gevaarlike slaggate in Langmarkstraat in dié dorp...
AfriForum se Hartbeespoort-tak gryp in tydens krisis
AfriForum se Hartbeespoort-tak het op 23 Februarie noodwaterpunte voorsien en herstelwerk aan...
AfriForum se Ermelo-tak rig dak op by Pre-primêre Skool JJ van der Merwe
Die AfriForum-tak in Ermelo het in Februarie voortgegaan met sy projek by die Pre-primêre Skool JJ...
AfriForum se Bethal-tak veg voort teen verval van dorp
Die AfriForum-tak in Bethal het onlangs nóg projekte van stapel gestuur om dié dorp op te knap te...
Privaat vervolging van beskuldigde in verkragtingsaak in Maart hervat
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, en sy span het vandag namens...
Innoverende Afrikaanse ondernemings met Tinteltong Toekennings bekroon
AfriForum het op 23 Februarie 2020 – twee dae ná Internasionale Moedertaaldag op 21 Februarie –...
Matriekuitslae: Swakker slaagsyfer te wyte aan departement se swak hantering van COVID-19
AfriForum wens alle matrikulante wat in 2020 hul skoolloopbaan suksesvol voltooi het, van harte...