Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum eis antwoorde nadat boer gedwing word om van sy plaas af na ’n ander een te skuif
AfriForum het vandag ’n brief aan die Departement van Landbou, Grondhervorming en Landelike...
AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Centurion Christelike Laerskool
AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 16 Maart 2021 by die Centurion Christelike Laerskool...
AfriForum en Solidariteit nader hof oor Department van Toerisme se rassistiese fonds
AfriForum en Solidariteit se regspan het vandag ’n aansoek in hul saak teen die Departement van...
AfriForum: DWS móét toetree en sukkelende munisipaliteite help met waterdienste
AfriForum is van mening dat die Departement van Menslike Nedersettings, Water en Sanitasie (DWS)...
AfriForum-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se veiligheidstrukture in die Noord-, Oos- en Wes-Kaap het op 12 en 13 Maart 2021 aan...
AfriForum se Gauteng-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 12 Maart 2021 in hul onderskeie gebiede aan dié...
AfriForum hou nasionale patrollie
AfriForum het op 12 Maart 2021 ’n nasionale patrollie gehou om sigbaarheid reg oor die land te...
AfriForum se Mpumalanga-buurtwagte neem deel aan nasionale patrollie
AfriForum se buurtwagte in Mpumalanga het op 12 Maart 2021 aan AfriForum se nasionale patrollie...
AfriForum skryf ’n brief aan DIRCO om te eis dat SA diplomaat self vir die skade aan die woonstel in Wene betaal
AfriForum het vandag ’n brief aan die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking,...