Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Witrivier-tak vul slaggate
AfriForum se Witrivier-tak het op 16 Junie slaggate in die dorp gevul. Hierdie aksie is in...
AfriForum se Lydenburg-tak maak duikweg skoon deur 25 ton grond weg te ry
AfriForum se Lydenburg-tak het in Junie die duikweg in Lydenburg skoongemaak. Hierdie projek is...
AfriForum se Dullstroom-buurtwag help met voorbrande
AfriForum se Dullstroom-buurtwag het in Junie gehelp om voorbrande in dié dorp te maak. Daar is op...
AfriForum se Paulpietersburg-tak besluit om aan eDumbe Plaaslike Munisipaliteit rommelstatus te gee
Die AfriForum-tak in Paulpietersburg het besluit om aan die eDumbe Plaaslike Munisipaliteit...
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -jeugtak skop volhoubare asblikprojek af
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak en -jeugtak het Woensdag 16 Junie 2021 skouer aan die wiel gesit...
AfriForum: Konsepbeleid vir ambag- en kleinskaalmynaktiwiteite mag nie onwettige mynaktiwiteite wettig nie
AfriForum het op 17 Junie 2021 kommentaar ingedien op die konsepbeleid vir ambag- en...
AfriForum werk aan nóg ’n groentetuin
Die AfriForum-tak in Christiana het op 16 Junie 2021 begin werk aan ’n volhoubare groentetuin by...
Taal tel
Deur Alana Bailey Wanneer ’n mens bewusmaking oor die noodsaak van Afrikaanse moedertaalonderrig...
Oproep tot optrede: Gebruik beskikbare farmaseutiese ingrypings vir COVID-19
Die burgerregteorganisasie AfriForum en die I can make a difference-doktersgroep het vandag in ’n...