Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum versoek internasionale media om oor toename in plaasmoorde te berig
AfriForum het ’n beroep op die internasionale en buitelandse media gedoen om oor die toename in...
AfriForum-tak se jeuglede maak Standerton skoon
Die jeug van AfriForum se Standerton-tak het kragte saamgespan en op Saterdag 20 Julie 2019 die ou...
AfriForum se Ellisras-buurtwag help om verdagtes aan te keer
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 20 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF, die...
Buurtwagte in Kempton Park en Edenvale voeg die daad by die woord
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD, die...
AfriForum: Nasionale polisiekommissaris gryp na strooihalms rakende effektiewe polisiëring
Die burgerregte-organisasie AfriForum is van mening dat lt.genl. Khela Sitole, nasionale...
Swart en wit rassisme vandag
Dr. Eugene Brink, strategiese raadgewer vir gemeenskapsake by AfriForum Daar het onlangs ’n...
AfriForum woeker met #AnkerdorpPadskou in Tzaneen
AfriForum se #AnkerdorpPadskou het Tzaneen in Julie 2019 besoek en verskeie projekte is aangepak...
Sigbaarheidpatrollie in Oos-Moot stuit kabeldiewe
Lede van AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het op 18 Julie 2019 twee kabeldiewe in samewerking met...
AfriForum se Malmesbury-tak prys Highlands-vullisterrein vir uitstekende afvalbestuur en diens
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 18 Julie 2019 welverdiende erkenning aan werknemers...