Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag beveilig gemeenskap in Julie
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel...
AfriForum versoek ervare polisieman om Wes-Kaap te lei
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op lt.genl. Khela Sitole, nasionale...
AfriForum staan steenkoolmyn by Nasionale Krugerwildtuin teen
Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag met die Marlothpark-belastingbetalersvereniging en...
AfriForum se Meyerspark-buurtwag trek verdagtes vas
Lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 25 Julie 2019 in samewerking met...
AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening...
AfriForum stig Robertson-tak
AfriForum het op 25 Julie 2019 ’n takstigtingsvergadering in Robertson gehou nadat die gemeenskap...
AfriForum se Bethlehem-tak bied opleiding aan
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 23 Julie 2019 ’n Stop the bleed-klas vir die gemeenskap...
AfriForum gee opleiding in brandbestryding
Die jeugportefeulje van AfriForum se Wes-Moot-tak het op 20 Julie 2019 opleiding in...
Buurtwagbestuur in Tzaneen reorganiseer
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n...