Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.AfriForum se Welkom-tak stig lugsteunvleuel
AfriForum se Welkom-tak het op 10 Augustus 2019 die tak se eie lugsteunvleuel by die...
AfriForum se Springs-tak knap eetsaal by tehuis op
AfriForum se Springs-tak het onlangs die vloer van die eetsaal by die Rus ’n Bietjie-tuiste vir...
AfriForum se Postmasburg-tak bekommerd oor riool in begraafplaas
Die AfriForum-tak in Postmasburg het op 13 Augustus 2019 ’n dringende skrywe aan die Tsantsabane...
Standerton-buurtwag trek skaapdiewe vas
AfriForum se Standerton-buurtwag, die Standerton GPF en plaaslike boere het op 9 Augustus 2019 in...
Nersa volg AfriForum se advies
Die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) het op 8 Augustus 2019 die verhoogde...
AfriForum se Rondeberg-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum het op 7 Augustus vanjaar opleiding onder leiding van David Olivier, AfriForum se...
AfriForum-buurtwag laat misdaad afneem
AfriForum se Kameeldrift-buurtwag het die afgelope paar maande gesorg dat misdaad van ongeveer 15...
Openbare beskermer of openbare bedreiging?
Deur Ernst van Zyl Ons huidige openbare beskermer is onder verdenking gebring deur ’n paar...
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag ontvang opleiding
AfriForum se Gordonsbaai-buurtwag, wat deel van dié burgerregteorganisasie se Helderbergkom-tak...