Mediaverklarings, blogs en verslae
Klik op enige van die skakels hieronder om daardie dokument af te laai.#AnkerdorpPadskou: AfriForum bestee R71 000 aan opknappingswerk
AfriForum het einde November sy Ankerdorp-projek in Bethlehem met verskeie opknappingsprojekte...
Malema in hof ná AfriForum hom aankla vir beweerde afvuur van skote
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense...
AfriForum ondersteun aanvalslagoffer tydens hofsaak
AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid het Meisie Reyneke op 26 November 2019 in die hof in...
Adv. Gerrie Nel vervolg Tom Moyane vir aanranding
Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die...
AfriForum se Thabazimbi-tak reorganiseer
AfriForum se Thabazimbi-tak het op 20 November 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die...
AfriForum werskaf in Bethlehem tydens die #AnkerdorpPadskou-veldtog
Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Bethlehem het ná drie aktiewe...
AfriForum dien klagtes oor verkwiste R344 miljoen teen Mpumalanga Departement van Gesondheid in
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen dr Savera Mohangi, hoof van Mpumalanga...
Lesufi speel rassismeslagofferkaart
Panyaza Lesufi, die LUR vir onderwys in Gauteng, voer aan dat AfriForum se veldtog om hom te laat...
#OnsDorp-veldtog: AfriForum se Delareyville-tak maak park skoon
AfriForum se Delareyville-tak het vandeesmaand die groot park tussen Protea- en Diedericksstraat...